Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Wet Wipe/Medisyne sakkie
R400,00
👜 Wet wipe / Medisyne sakkie – net wat jy nodig het!
Hou alles netjies en byderhand met hierdie praktiese én stylvolle sakkie – perfek vir wet wipes, medisyne of enige klein noodsaaklikhede.
✨ Kompak maar ruim
✨ Ideaal vir reis, babasakke of jou handsak
✨ Duursaam en mooi ontwerp
💰 Slegs R400 elk
📏 Grootte: 230 x 270mm
| Kleur | "Dieselleer roes", "Dieselleer toffie", "Dieselleer bruin" |
|---|














Reviews
There are no reviews yet.