Leer reissakke/ leather duffel bags

R2 080,00

SKU: N/A Categories: , , Tag:

Leer Reissak / Leather Duffel Bag
Afmetings: 570 mm (L) x 230 mm (B) x 290 mm (H)
Band: Verstelbare skouerband
Kenmerke:

  • Gevoer

  • Groot U-vormige ritsopening vir maklike pak en toegang

  • Kantsakkies vir ekstra berging

  • Twee voorkantsakkies met gespes vir styl én funksie

Hierdie ruim en robuuste leer reissak is ontwerp vir stylvolle reisigers wat kwaliteit waardeer. Die groot U-ritsopening maak pak maklik, terwyl die verskeie sakke jou items georganiseerd en binne bereik hou. ‘n Perfekte kombinasie van praktiese ontwerp en klassieke leerafwerking – ideaal vir naweekwegbreke of as ‘n handtas vir langer reise.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Weight 1 kg
Dimensions 30 × 30 × 10 cm
Kleur

"Dieselleer Roes", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Buffalo Bruin", "Buffalo Whiskey"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer reissakke/ leather duffel bags”

Your email address will not be published. Required fields are marked *