Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Laptop Rugsakke
R1 200,00
Leer Laptop Rugsak – 300 x 120 x 390 mm
Stylvolle en funksionele leer laptop rugsak met sagte voering en ‘n afskorting om jou skootrekenaar veilig te hou. Die verstelbare bande sorg vir ’n gemaklike pasvorm, ideaal vir werk, reis of alledaagse gebruik.
Spesifikasies:
-
Grootte: 300 mm x 120 mm x 390 mm
-
Sagte binnekant met afskorting vir laptop
-
Egte leer – duursaam en elegant
-
Verstelbare skouerbande
- Natuurlike merke sigbaar en deel van die karakter van egte leer!
’n Praktiese en moderne rugsak vir die professionele gebruiker.
| kleur | "Pecan", "Buffalo bruin", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Buffalo Whiskey", "Dieselleer Roes", "Dieselleer Swart" |
|---|


















Reviews
There are no reviews yet.