Sling Rits-Knip Beursies

R720,00

SKU: N/A Categories: , ,

Sling Rits-Knip Beursie – Styl & Funksie in Een!

Hierdie slim 2-in-1 beursie & sling bag kombineer die beste van beide wêrelde — perfek vir die vrou wat lig wil reis, maar niks wil los nie.

Afmetings: 200 x 100mm

Verstelbare skouerbandjie – dra dit as ‘n mini sling bag vir handsfree gemak of hak band af

Binnekant:
• Ritsgedeelte: 8 kaartgleuwe + plek vir note & kleingeld
• Knipgedeelte: 10 kaartgleuwe

Kompak. Stylvol. Super prakties.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

 

Kleur

"Toffie, "Donkerbruin"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sling Rits-Knip Beursies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *