Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Ancre Leer Slingbag en kleingelsakkie Kombo
R695,00
Nuwe ontwerp. Nuwe gunsteling. 🤎
Ancre sling bag en kleingeldsdakkie kombo – kompak, stylvol en perfek vir elke dag. Of jy nou werk toe gaan, inkopies doen of op pad is vir ‘n vinnige uitstappie, hierdie een hou jou noodsaaklikhede veilig én binne maklike bereik.
📏 Grootte: 200 × 65 × 150 mm
✔️ Ritskompartement bo
✔️ Ritsakkies aan beide kante
✔️ Handvatsel
✔️ Verstelbare skouerband
| Kleur | "Dieselleer roes", "Dieselleer toffie", "Dieselleer bruin" |
|---|


























Reviews
There are no reviews yet.