Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Lisa Ronde Slingbags
R500,00
Lisa Ronde Leer Slingbags – stylvol, uniek!
Produkbesonderhede:
• Kleur: Klassieke dieselleer toffie, -roes en -bruin
• Volledig gevoer vir ekstra duursaamheid
• Deursnee: 23 cm – perfek vir daaglikse gebruik
• Stylvolle ronde ontwerp wat uitstaan
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Swart" |
|---|
















Reviews
There are no reviews yet.