Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Moné Slingbags
R520,00
Moné Slingbags
Styl ontmoet eenvoud in die Moné – ’n medium-grootte slingbag, gemaak van egte leer vir die vrou wat wil beweeg met gemak én elegansie. Lig genoeg vir elke dag, maar met genoeg spasie vir al jou moet-hê’s. Moné hou jou hande vry en jou styl aan die gang.
Dis hoe ons ROL!
260mm (ritsingang 300mm) x 90mm x 260mm
Ritssakkie agter en binne
Verstelbare skouerband
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Pecan", "Dieselleer Swart", "Buffelleer Bruin" |
|---|














Reviews
There are no reviews yet.