Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Skootrekenaarsakke / Laptop Bags
R1 300,00
Leer Laptopsakke
Styl, duursaamheid en kwaliteit — alles in een sak!
Slim. Stylvol. Stewig. Alles wat ‘n goeie laptopsak moet wees.
Pas ’n “16” laptop gemaklik en veilig.
Grootte: 400mm x 70mm x 280mm
Let wel: Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort
| Kleur | "Dieselleer swart", "Dieselleer roes", Dieselleer bruin", "Dieselleer Toffie" |
|---|




















Reviews
There are no reviews yet.