Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Hannelie Slingbags
R520,00
Moenie hierdie unieke item misloop nie!
Hannelie Leer Slingbag
✨ Spesifikasies:
- Volledig gevoer
- Twee oop sakkies aan voorkant en ritssakkie binne en agter
- Verstelbare skouerband vir gemak
- Afmetings: 270mm (bodem) x 100mm (breedte) x 250mm (hoogte) Ritsingang: 330mmElke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", Dieselleer Toffie", "Pecan" |
|---|






















Reviews
There are no reviews yet.