Anti-Theft Rugsakkies

R720,00

SKU: N/A Categories: , ,

Anti-Diefstal Leer Rugsakkie
Styl + Sekuriteit = Perfekte Kombinasie!

Beskerm jou besittings sonder om op styl in te boet met ons Anti-theft leer rugsakkie

✨ Spesifikasies:
Grootte: 300mm x 300mm x 120mm
U-rits aan die rugkant vir ekstra veiligheid
Klein voorste ritssakkie vir vinnige toegang
Verstelbare sling band – dra links, regs of haak dit heeltemal af vir ’n nuwe look!

Gemaak van egte leer. Slim ontwerp. Veilig. Stylvol. Veelsydig.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Pecan", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Roes", "Dieselleer Swart"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Anti-Theft Rugsakkies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *