Pixie Slingbags

Original price was: R360,00.Current price is: R300,00.

SKU: N/A Categories: , ,

Pixie Tiener Slingbag

Klein sakkie, groot attitude – dis hoe ons ROL!

Die perfekte metgesel vir enige jong stylkoningin.

Details:

Grootte: 170mm x 50mm x 120mm

Verstelbare skouerband

Pas jou foon & klein beursie

Moenie wag nie – Pixie wag om saam met jou te ROL!

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Swart", "Pecan", "Wit"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pixie Slingbags”

Your email address will not be published. Required fields are marked *