Mone leer sling bag – LIEF MY NES EK IS!

Original price was: R530,00.Current price is: R460,00.

Out of stock

LIEF MY NES EK IS – MONÉ SLING BAG

Nie heeltemal perfek nie, maar beslis steeds stylvol!

Die Moné is ’n medium-grootte sling bag van egte leer – lig, prakties en elegant. Perfek vir die vrou wat graag haar hande vry en haar styl op punt hou!

Foutjie: Skewe stikwerk aan die sak.

📏 Grootte: 260 mm (ritsingang 300 mm) x 260 mm
🎨 Kleur: Dieselleer Bruin

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mone leer sling bag – LIEF MY NES EK IS!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *