Leer koel kossakkie – LIEF MY NES EK IS!

Original price was: R700,00.Current price is: R599,00.

1 in stock

LIEF MY NES EK IS – STYLvolle COOLER / KOSSAKKIES

Hou jou middagete stylvol én koel!

Hierdie luukse leer-kossakkies is perfek vir werk, piekniek of enige uitstappie. Prakties met ’n tikkie klas!

📏 Grootte: 240 mm x 160 mm x 210 mm
🎨 Kleur: Dieselleer Toffie
❄️ Silwer binnevoering vir ekstra koelgehalte
Verstelbare skouerband vir gemaklike dra.

Foutjie: Prominente vlekke en natuurlike leermerke aan die agterkant van die sakkie.

Steeds pragtige, praktiese egte leerprodukte teen ’n spesiale prys!

Lief My Nes Ek Is-produkte word teen spesiale pryse verkoop. Geen omruilings of terugsendings nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer koel kossakkie – LIEF MY NES EK IS!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *