Mini beursie – LIEF MY NES EK IS

Original price was: R450,00.Current price is: R330,00.

Out of stock

LIEF MY NES EK IS – MINI LEERBEURSIE

Klein in grootte, maar groot genoeg vir jou belangrikste noodsaaklikhede!

Hierdie handige mini-leerbeursie is perfek vir kleiner handsakke en slingbags.

✔️ Kleingeld-ritssakkie binne
✔️ Plek vir ‘n paar bankkaarte of note
✔️ Kompakte grootte, ideaal vir alledaagse gebruik

Foutjie: Stikgaatjies en/of klein stikfoutjies op die beursie.

’n Praktiese klein beursie wat steeds sy werk perfek kan doen!

Lief My Nes Ek Is – egte leerprodukte met klein onvolmaakthede teen spesiale pryse. Geen omruilings of terugsendings nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mini beursie – LIEF MY NES EK IS”

Your email address will not be published. Required fields are marked *