Leer Juffrousak Kombo – Lief My Nes Ek Is

Original price was: R1 600,00.Current price is: R1 490,00.

1 in stock

LIEF MY NES EK IS – GROOT JUFFROUSAK KOMBO

’n Groot, praktiese leer juffrousak met BAIE plek vir alles wat jy nodig het!
Pas ’n laptop tot 260 × 230 mm
Pas ’n groter boekorganiseerder gemaklik – 320 × 130 × 230 mm (nie ingesluit nie)
Genoeg plek vir boeke, dokumente en ekstras

  • Die sak het:
    Canvas-voering
    Handvatsels én verstelbare skouerband
    Verskuilde kompartemente aan beide kante met magnetiese knippies
    Ritsakkie aan die agterkant
    Kleur: Dieselleer Toffie
    Mates: 405 mm (bodem) × 160 mm × 365 mm
  • Bypassende pennesakkie met afmetings 290mm x 150mm

Lief MY nes ek is – hierdie sak het stikfoutjies, maar is steeds ’n groot, praktiese en bruikbare leerjuffrousak.  Die Pennesakkie het stikfoutjies asook sigbare, natuurlike merkies en vlekkies.                                                Daarom kry jy hom teen ’n spesiale prys!

Elke produk word met die hand verwerk. Natuurlike leer- en skivingmerke, merkies en vlekkies mag voorkom – dit is deel van die karakter van egte leer en die handwerk agter elke Rolbos-sak.

Elke stuk egte leer is uniek, net soos jy!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer Juffrousak Kombo – Lief My Nes Ek Is”

Your email address will not be published. Required fields are marked *