Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Milan Tote
R650,00
MILAN Tote – Egte Leer, Tydlose Styl
’n Klassieke leerhandsak vir die vrou wat hou van eenvoud met karakter. Die MILAN is ruim, prakties en stylvol genoeg vir enige dag – van kantoor tot kuier.
Grootte: 270mm x 290mm
Ritsingang: 340mm
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Roes", "Pecan", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Swart" |
|---|
















Reviews
There are no reviews yet.