Mini leer rugsakke

R650,00

SKU: N/A Categories: , ,

✨ Mini Leer Rugsakkies nou beskikbaar! ✨

Stylvol. Kompak. Perfek vir elke dag!

Grootte: 220mm (wyd) x 300mm (hoog)

Moenie hierdie elegante, handgemaakte rugsak misloop nie – perfek vir werk, klas of ’n vinnige uitstappie.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Buffalo Bruin"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mini leer rugsakke”

Your email address will not be published. Required fields are marked *