Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Leer koelsakkie/leather cooler bag
R690,00
Leer Koelsakkie / Leather Cooler Bag
Voering: Silwer isolasievoering
Band: Verstelbare skouerband
Kapastiteit: Pas ‘n 6-pak koeldrankblikkies of botteltjies
Styl en funksionaliteit kom saam in hierdie kompakte leer koelsakkie. Die silwer voering help om drankies koel te hou, terwyl die verstelbare skouerband gerief bied vir onderweg. Perfek vir pieknieks, daguitstappies of as ‘n luukse geskenk.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Dieselleer Swart" |
|---|


























Reviews
There are no reviews yet.