Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Carla Curve tote handsak met mini grimeersakkie kombo
R800,00
1 in stock
👜 Carla Curve Tote handsak met bypassende mini grimeersakkie kombo
✨ Padded voering
✨ Perfek vir alledaagse gebruik
✨ Tydloos, stylvol en gemaak om jare lank saam met jou te rol
📏 Grootte: 260mm × 140mm × 300mm
🎨 Kleur:Dieselleer Roes
Let wel: Natuurlike merkies en kleurvariasies is deel van egte leer se unieke karakter












Reviews
There are no reviews yet.