Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
- You cannot add that amount to the cart — we have 2 in stock and you already have 2 in your cart. View cart
Skootrekenaarsakke / Laptopsak / Laptop bags
R1 300,00
Leer Skootrekenaarsak / Leather Laptop Bag
Afmetings: 400 mm (L) x 60 mm (B) x 300 mm (H)
Pas skootrekenaars tot 360 mm x 240 mm
‘n Stylvolle en funksionele leer skootrekenaarsak wat ontwerp is vir beide werk en reis. Die sak bied:
-
Verstelbare skouerband vir gemaklike dra
-
Sagte voering vir ekstra beskerming
-
Ritsakkie voor en agter vir maklike toegang en netjiese berging
Geskik vir die meeste standaard skootrekenaars – kombineer praktiese gebruik met ‘n professionele voorkoms.
Gemaak van egte leer. Slim ontwerp. Veilig. Stylvol. Veelsydig.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 40 × 30 × 5 cm |
| Kleur | "Dieselleer Roes", "Buffelleer Bruin", "Buffelleer Grys", Dieselleer toffie", "Dieselleer Bruin", Dieselleer Swart" |


























Reviews
There are no reviews yet.