Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Groot Leer Reissakke
R2 150,00
Groot Leer Reissak
Bederf jou geliefde met ‘n stylvolle en stewige reissak van egte dieselleer!
Grootte: 600 (l) x 230 (b) x 300 (h)
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer toffie", "Dieselleer Roes", "Dieselleer Bruin", "Medium tan", "Dieselleer Tan" |
|---|




















Reviews
There are no reviews yet.