Katryn leer sling bag – LIEF MY NES EK IS!

Original price was: R490,00.Current price is: R400,00.

1 in stock

LIEF MY NES EK IS – KATRYN SLING BAG

Minimalistiese elegansie teen ’n spesiale prys!

Vir die vrou wat hou van eenvoud, kwaliteit en tydlose styl. Die Katryn se eenvoudige ontwerp maak dit die perfekte alledaagse metgesel.

✨ Gemaak van egte leer
✨ Unieke natuurlike leermerke en kleurvariasies
✨ Eenvoudig, stylvol en prakties

Foutjie: Skewe stiksels

📏 Grootte: 230 mm x 230 mm
🎨 Kleur: Dieselleer Toffie

’n Pragtige egte leerhandsak wat steeds baie het om te bied!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Katryn leer sling bag – LIEF MY NES EK IS!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *