Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Veeldoelige Leersak- Lief MY nes Ek is
R1 150,00 Original price was: R1 150,00.R1 050,00Current price is: R1 050,00.
1 in stock
🤎 LIEF MY NES EK IS – VEELDOELIGE LEERSAK 🤎
Een sak. Soveel moontlikhede.
Gebruik haar as ’n gym-sak, vanity-sak of naweek-sak – jy besluit! 🤎
Hierdie een het ’n paar klein menslike foutjies – stikfoutgaatjies – wat haar nét ’n bietjie anders maak. Maar sy behou steeds haar karakter, kwaliteit en funksionaliteit.
🎒 Verstelbare skouerband vir gemaklike dra
🧵 Gemaak van egte leer met natuurlike merke wat elke sak uniek maak
📏 Grootte: 380mm x 180mm x 210mm
🎨 Kleur: Dieselleer Toffie
🤎 ’n Sak met karakter, gemaak om gebruik te word – net soos sy is
Be the first to review “Veeldoelige Leersak- Lief MY nes Ek is”Cancel Reply
Related products
-

Moné Slingbags
R520,00Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Lisa Ronde Slingbags
R520,00Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Leer koelsakkie/leather cooler bag
R690,00Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Skootrekenaarsakke/ Laptop Bags
R1 300,00Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
















Reviews
There are no reviews yet.