’n Praktiese skeersakkie van egte leer, gemaak om jou skeerbenodigdhede netjies bymekaar te hou.
Die leer het skaafplekkies wat sigbaar is en daarom vorm hierdie produk deel van ons “Lief My Nes Ek Is”-reeks.
Elke stuk egte leer is uniek, met sy eie natuurlike karakter en merkies.
Let wel: Die skaafplekkies is reeds in die spesiale prys verreken. “Lief My Nes Ek Is”-produkte word verkoop soos dit is en kan nie geruil of teruggestuur
Kleur: Buffalo Whiskey
Grootte: 240 × 90 × 130 mm
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merke is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort.
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Leer Skeersakkie- Lief My Nes Ek Is”Cancel Reply
Reviews
There are no reviews yet.