Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Elené Slingbags
R380,00
✨ Elené Leer Slingbags – Styl in ’n Klein Pakket! ✨
Dis die perfekte klein sling sakkie – met groot styl!
Afmetings: 210mm x 65mm x 190mm
Sluiting: Magnetiese knippie én rits
Verstelbare skouerband
Pas jou foon en ander kleingoed met gemak
Stylvol. Kompak. Onmisbaar.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Roes", "Pecan" |
|---|


















Reviews
There are no reviews yet.