Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
- You cannot add that amount to the cart — we have 2 in stock and you already have 2 in your cart. View cart
Groot Leer Reissakke
R2 150,00
Groot Leer Reissak
Bederf jou geliefde met ‘n stylvolle en stewige reissak van egte dieselleer!
Grootte: 600 (l) x 230 (b) x 300 (h)
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort.
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Roes", "Dieselleer Bruin", "Medium tan", "Dieselleer Tan" |
|---|




















Reviews
There are no reviews yet.