Doeksak

R1 400,00

SKU: N/A Categories: , ,

NUUT! Rolbos Leer Doeksak 🤎👜

Prakties vir elke uitstappie, sonder om styl in te boet. Ons nuwe doeksak is gemaak van egte leer en afgewerk met ‘n duursame canvas voering vir ekstra beskerming en ‘n netjiese afwerking.

✨ Kenmerke:
🤎 Stewige handvatsels
🤎 Verstelbare skouerband
🤎 Duursame canvas voering
🤎 Verskeie binne- én buitesakke vir bottels, wipes en al die bababenodigdhede
🤎 Ruim ontwerp vir alles wat jy onderweg nodig het
📏 Grootte: 370 × 150 × 480 mm
🎨 Beskikbaar in:
* Dieselleer Roes
* Dieselleer Toffie
* Dieselleer Bruin

Elke doeksak is uniek – die natuurlike merkies en variasies van egte leer is deel van sy karakter.

Kleur

"Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Doeksak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *