Cross Body Utility Sakkie/ Concealed carry bag vir ‘n handwapen

R690,00

Ons nuwe Cross Body Utility Sakkie/ Concealed carry bag vir ‘n handwapen is kompak, prakties en gemaak vir maklike toegang wanneer jy onderweg is.  Hierdie cross-body sakkie is ontwerp vir die veilige en diskrete dra van ’n handwapen, met ’n kompakte ontwerp en verstelbare dra-opsies.

✨ Kenmerke:
* 180mm x 65mm x 260mm
* Sterk YKK-ritse
* Kant-ritse wat wyd oopmaak vir maklike toegang
* Band en haak kan links of regs geskuif word volgens jou voorkeur
* Stewige, praktiese ontwerp

’n Veelsydige sakkie vir alledaagse gebruik en persoonlike toerusting.

Kleur

"Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cross Body Utility Sakkie/ Concealed carry bag vir ‘n handwapen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *