Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Leer Caitlin Skouersak/Slingbag
R650,00
DIE CAITLIN SLING!
Een sakkie, twee dra-maniere!
Die Caitlin leer Skouersak is perfek vir daardie dae wanneer jy jou hande vry wil hê, maar steeds jou goedjies stylvol saam met jou wil dra.
- Dra hom onder die arm vir ’n netjiese voorkoms
- Verstel die band en dra hom skuins oor die lyf vir gemak en beweging
- Ritssakkie aan die agterkant vir daardie goedjies wat jy vinnig en veilig wil bykom.
- Grootte: 240 × 70 × 250 mm
’n Nuwe ontwerp, ’n nuwe gunsteling – die Caitlin leer Skouersak/Sling.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is een van ’n soort
want…….Dis hoe ons ROL!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Buffalo Whiskey" |
|---|
































Reviews
There are no reviews yet.