Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Jolindé Slingbags
R370,00
JOLINDÉ Egte Leer Slingbags
Stylvol. Kompak. Tydloos.
Grootte: 230mm x 230mm
✅ Verstelbare band
✅ Gevoer aan die binnekant
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte – Dis hoe ons ROL!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Buffalo Whiskey", "Buffalo Bruin", "Swart", "Pecan" |
|---|












Reviews
There are no reviews yet.