Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Rits-Knip Beursies
R670,00
LEER RITS-KNIP BEURSE
Beperkte voorraad beskikbaar – moenie uitmis nie!
Kenmerke:
• Grootte: 200mm x 100mm
• Ritsgedeelte vir kleingeld
• Kaartgleuwe aan beide rits- en knipgedeeltes
• Stylvol én funksioneel
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Donkerbruin", "Toffie" |
|---|




















Reviews
There are no reviews yet.