Kleingeldsakkie/Kaarthouer/ Coin purse

Original price was: R110,00.Current price is: R70,00.

SKU: N/A Categories: ,

Mini Sakkie – Perfek vir Kleingeld, bankkaarte of Fieterjasies!
Stylvol en prakties – ideaal vir enige vrou se handsak.

Grootte: 120mm x 100mm

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Pecan", "Dieselleer Toffie", Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kleingeldsakkie/Kaarthouer/ Coin purse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *