Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
XXL Leer Reissakke
Original price was: R3 500,00.R3 300,00Current price is: R3 300,00.
2 in stock
🤎 XXL Leer Reissak – Groot, Ruim & Gereed vir die Pad! 🤎
As jy baie pakplek nodig het, is hierdie een vir jou!
Met sy groter U-rits kry jy maklik toegang tot jou goed – en die ekstra detail maak hierdie reissak sommer iets besonders. ✨
✨ Besonderhede: Kleur: Dieselleer Bruin * Groot U-rits vir maklike toegang 📏 Grootte: 660mm x 240mm x 280mm
* Sterk YKK-ritssluiter
* Verstelbare skouerband
* Stewige handvatsels
* Staan op voetjies
* Praktiese voorste sakkie
* Kantsakkies vir ekstra pakplek
* Ligte skuim-padding vir ekstra struktuur en beskerming
’n Ruim, praktiese en robuuste leerreissak wat gemaak is om saam met jou te rol. 🤎
Dis hoe ons ROL! 🐂





Reviews
There are no reviews yet.