Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Urban Vellies
Original price was: R695,00.R640,00Current price is: R640,00.
Urban Vellies vir die Moderne Man
Klassieke vellie vibes met ’n stylvolle stadsdraai.
Gemaak van egte leer
Gerieflike pasvorm vir elke dag
Netjies afgewerk – perfek vir werk én naweek
✨ Bekendstellingsprys: R695
Vra ons oor die Pudo-opsie vir jou gerief
Hierdie is vellies wat saam met jou beweeg – van kantoor tot kuier.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Size | "7", "7.5", "8", "8,5", "9", "9,5", "10", "10,5", "11", "11.5", "12", "12.5", "13", "13,5" |
|---|








Reviews
There are no reviews yet.