Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Chelsea vellies
R690,00
Chelsea Vellies – Styl ontmoet Stewigheid
Chelsea Vellies is ‘n unieke kombinasie van twee klassieke skoenstyle – die Suid-Afrikaanse vellie en die Engelse Chelsea-boot. Hierdie stylvolle stapskoene bring die gemak, duursaamheid en eenvoud van ‘n tradisionele vellie saam met die netjiese en moderne ontwerp van ‘n Chelsea-boot.
Ons beveel aan dat u 1 skoengrootte “UPSIZE” vir meer gemaklike pas. Hierdie is slegs n aanbeveling en kan verskil volgens persoonlike voorkeur.
Vergewis uself asb van die omruilbeleid tov skoene.
| Size | "7", "8", "9", "9.5", "10", "10.5", "11", "12", "13", "13.5" |
|---|










Reviews
There are no reviews yet.