Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Chelsea Vellies
Price range: R690,00 through R720,00
Chelsea Vellies – Styl ontmoet Stewigheid
Chelsea Vellies is ‘n unieke kombinasie van twee klassieke skoenstyle – die Suid-Afrikaanse vellie en die Engelse Chelsea-boot. Hierdie stylvolle stapskoene bring die gemak, duursaamheid en eenvoud van ‘n tradisionele vellie saam met die netjiese en moderne ontwerp van ‘n Chelsea-boot RED TAN.
Ons beveel aan dat u 1 skoengrootte “upsize” vir meer gemaklike pas. Dit is egter slegs aanbeveling en kan verskil volgens persoonlike voorkeur.
Vergewis uself asseblief van die omruilbeleid tov skoene soos by produkfotos aangeheg.
| Size | "7", "8", "8,5", "9", "9,5", "10", "10,5", "11", "11.5", "12", "12.5", "13", "13,5", "14", "14.5", "15", "7.5", "15.5" |
|---|








Reviews
There are no reviews yet.