Tersia sling bag

Original price was: R480,00.Current price is: R450,00.

SKU: N/A Categories: ,

🤎 Tersia Leer Sling Bag 🤎
Bekendstellingsaanbod
Stylvol. Prakties. Perfek vir vinnige uitstappies.
✨ Pas ’n standaard grootte beursie (of kleiner) én selfoon
📏 Ongeveer 230mm x 150mm
Beperkte voorraad – moenie misloop nie!
Rolbos leerprodukte – Dis hoe ons ROL!

 

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Kleur

"Dieselleer toffie", "Dieselleer swart", Dieselleer bruin", Buffalo whiskey"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tersia sling bag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *