Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Moonbags/Crossbody Sakkie
Original price was: R530,00.R490,00Current price is: R490,00.
Leer Moonbag Crossbody
Ritsopening: ±250mm
Verstelbare band
Ruimte vir standaard damesbeursie.
Stylvol & prakties – perfek vir enige daguitstappie!
Bestel nou en dra jou noodsaaklikhede met styl!
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort.
Rolbos Leerprodukte – Dis hoe ons ROL!
| Kleur | "Dieselleer Roes", "Pecan", "Dieselleer Toffie", " Dieselleer Bruin", "Dieselleer Swart" |
|---|














Reviews
There are no reviews yet.