Standaard Geweersak

R1 600,00

Standaard Geweersak

Ons standaard geweersak is ontwerp vir praktiese gebruik en betroubare beskerming van jou geweer.

Kenmerke:
Pas geweer met 25 duim loop
Hoë gehalte YKK-ritssluiter
Ekstra opbergsakkies aan die voorkant
Ritssakkie aan die agterkant
Stewige konstruksie vir langdurige gebruik

Kleur

"Dieselleer toffie", "Dieselleer Bruin", "Spice", "Dieselleer roes"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Standaard Geweersak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *