Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Skeersakkies
R520,00
6 in stock
Buffalo Whiskey leer skeersakkie 🧳🥃
Stylvol, prakties en gemaak vir die man wat kwaliteit waardeer.
Ons Buffalo Whiskey skeersakkie is handgemaak van egte leer en afgewerk met ’n unieke camo canvas voering – perfek vir reis, jagnaweke of elke dag se gebruik.
✔️ Egte leer met karakter
✔️ Duursame camo canvas voering
✔️ Kompakte maar ruim ontwerp
✔️ Die ideale geskenk
📏 260mm x 110mm x 110mm
Of dit nou vir die bosveld, gym of besigheidsreis is – hierdie skeersakkie reis met styl saam.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!












Reviews
There are no reviews yet.