Die MILAN Tote is ’n klassieke leerhandsak vir die vrou wat hou van eenvoud met karakter. ✨
Ruim, prakties en stylvol genoeg vir elke dag – van kantoor tot kuier!
🧵 Lief my nes ek is: Stikfoutjies
📏 Grootte:270mm x 290mm
🔐 Ritsingang:340mm
🎨 :Dieselleer roes
⚜️ Gevoer
👜 Skouerband
🎗️ 2 sakkies aan die voorkant
Natuurlike leermerkies is sigbaar – elke stuk egte leer is uniek, net soos jy!
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Milan Tote – Lief My Nes Ek Is”Cancel Reply
Reviews
There are no reviews yet.