Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Leer Oond Handskoene
Original price was: R450,00.R390,00Current price is: R390,00.
Dubbellaag leer/ padded voering
1 in stock
Leer Oond Handskoene
Hierdie sterk en stylvolle oondhandskoene is perfek vir gebruik in die kombuis of by die braai. Hulle is gemaak van dubbellaag leer, wat ekstra beskerming gee teen hitte. Die padded voering aan die binnekant maak dit gemaklik om te dra, selfs vir langer tye.
Hoofkenmerke:
-
Gemaak van sterk egte leer
-
Dubbele leerlaag vir beter beskerming teen hitte
-
Sagter binnekant met padded voering vir gemak
-
Ideaal vir kook, bak of braai
Beskerm jou hande met styl en gemak!






Reviews
There are no reviews yet.