Megan Sling Bag

R595,00

SKU: N/A Categories: , ,

Megan Sling Bag

Klein, parmantig en stylvol – die Megan Sling Bag is die perfekte metgesel vir elke dag! Met haar elegante curved ontwerp en luukse luiperd-print leer insetsel is sy gemaak om koppe te laat draai.

Kenmerke:
• Magnetiese knippies aan die voorkant
• Binne-rits
• Verstelbare skouerband wat maklik kan afhaak

190mm x 45mm x 120mm

 

Kleur

"Dieselleer toffie", "Dieselleer bruin", "Dieselleer roes"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Megan Sling Bag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *