Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Leer boks tipe vanity sakke
R990,00
Leer Vanity Sakke / Smuktassies met Canvas Voering
Grootte van Vanity Sak: 300mm (L) x 160mm (B) x 245mm (H)
Stylvolle en praktiese leer smuktassie met ‘n duursame canvas voering – perfek vir reis of daaglikse gebruik
- 400ml shampoo bottel pas regop
- Verstelbare skouerband en handvatsels
- Egte leer
- Natuurlike merke en vlekke sigbaar. Natuurlike merkies is deel van egte leer se karakter.
| Kleur | "Buffelleer Whiskey", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Swart", "Pecan", "Dieselleer Roes" |
|---|




























Reviews
There are no reviews yet.