Dames Badsakkies/Veeldoelige Grimeersakkie

R500,00

Stylvol & Prakties!
Dames leer badsakkies

Perfek vir jou grimering, reis-items of as ’n luukse geskenk!
Grootte: 260mm x 145mm x 160mm

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Dieselleer Roes", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Toffie"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dames Badsakkies/Veeldoelige Grimeersakkie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *