Katryn Slingbags – Odds & Ends

Original price was: R480,00.Current price is: R395,00.

2 in stock

🤎 Odds & Ends | Katryn Sling Bag

✨ Laaste van die reeks of kleur! ✨

Vir die vrou wat hou van eenvoud, kwaliteit en tydlose styl. Die Katryn Slingbag se minimalistiese ontwerp maak haar die perfekte alledaagse metgesel.

✨ Gemaak van egte leer

✨ Unieke natuurlike merkies

✨Kleur: Rooibruin

✨ Eenvoudig, stylvol en prakties

🎒 Verstelbare skouerband

🎗️ Gevoer vir ’n netjiese afwerking

📏 Grootte: 240mm x 240mm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Katryn Slingbags – Odds & Ends”

Your email address will not be published. Required fields are marked *