Jana Dubbelrits Leerhandsak

R670,00

SKU: N/A Categories: , ,

Elegant. Tydloos. Prakties.
Voeg styl en funksionaliteit by jou daaglikse voorkoms met die Jana dubbelrits leerhandsak. Hierdie hoëgehalte handsak is vervaardig van egte leer, met natuurlike merkies wat elke item uniek maak.
Kenmerke:
Afmetings: 300mm (L) x 150mm (B) x 230mm (H)
Dubbelrits-sluiting vir ekstra gerief en veiligheid
Volledig gevoer aan die binnekant
Klassieke ontwerp met ‘n moderne flair
Egte leer met natuurlike merkies sigbaar – teken van egtheid
Hierdie handsak is perfek vir elke dag én spesiale geleenthede.

Kleur

"Dieselleer Roes", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jana Dubbelrits Leerhandsak”

Your email address will not be published. Required fields are marked *