Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Ellouise leer handsak
R950,00
✨ Ontmoet die splinternuwe Ellouise Leer Handsak ✨
Bekendstellingsaanbod
Stylvol. Prakties. En reg vir elke dag se ROL!
👜 3 Kompartemente,
• 2 kante met magnetiese knippies
• Groot middel kompartement met rits wat wyd oopmaak
📏 330mm x 170mm x 230mm
Egte leer. Handgemaak. Tydloos.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
| Kleur | "Dieselleer toffie", "Dieselleer roes", "Dieselleer swart", "Dieselleer bruin", "Tan" |
|---|




















Reviews
There are no reviews yet.