Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Baba On-The-Go Doeksak
R990,00
Baba “On-the-go” Doeksakke
Die beste metgesel vir mamma én baba vir daardie vinnige uitstappie dorp toe: prakties, stylvol en handgemaak met liefde!
Produk Besonderhede:
✔️ Afmetings: 310mm (l) x 250mm (h) x 110mm (b)
✔️ Volledig gevoer vir ekstra duursaamheid
✔️ Perfek vir daaglikse gebruik én vinnige uitstappies
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes" |
|---|






















Reviews
There are no reviews yet.