Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Doeksak rugsakke
R1 500,00
GROOT LEER DOEKSAK RUGSAK
Stylvol, ruim en gemaak vir ouers aan die beweeg!
✔ Voorste ritsakkie & kantsakkies vir maklike toegang. Baie pakspasie binne!
✔ Afmetings:
• Bodem – 300mm
• Ritsopening – 420mm
• Hoogte – 400mm
✔ Gevoer met canvas vir ekstra duursaamheid
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
Moenie dié praktiese en stylvolle rugsak misloop nie – bestel vandag nog!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", Dieselleer Swart", "Pecan" |
|---|




































Reviews
There are no reviews yet.